Kragdag 2012

    0
    606


    Op 23 Junie 2012 sal ‘n groot aantal verskaffers van alternatiewe krag-produkte demonstrasies lewer van hul produkte en beskikbaar wees om inligting daaroor te verskaf. 

    Deur Kragdag word produkbekendstellings en opvoedkundige inligting oor alternatiewe lewenstyloplossings beskikbaar gestel ten einde selfbehoud vir huishoudings, hoewe- en plaasbewoners en klein ondernemings te bevorder. Die fokus is om self- of onderlinge versorging moontlik te maak op ’n manier wat wegdoen met afhanklikheid van groot verspreidingsnetwerke. Hierin word veral klem gelê op volhoubaarheid, effektiewe ontwerp om energie- en waterverbruik in te perk, benutting van alternatiewe energie, veiligheid en selfs voedselproduksie.

    Diamantvallei is geleë net langs die N4 snelweg na Witbank ongeveer 20km oos van Pretoria.

    Meer inligting kan verkry word by Hendrik en Alida Verwoerd 012 736 2154 

    083 258 5239 of www.kragdag.com

    Word ondersteun deur…

    Proud Member...


    Follow @SAAEA

    Subscribe to our Newsletter!

    Stay up to date with the latest news and relevant updates from us.